Aragonees

Aragonees
aragonés 
Uitspraak: [aɾaɣoˈnes]
Gepraat in: Vlag van Spanje Spanje 
Gebied: Aragon
Totale sprekers: 30 000[1]
Taalfamilie: Indo-Europees
 Italies
  Romaans
   Iberoromaans
    Aragonees 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Spanje Spanje
Gereguleer deur: Academia d'a Luenga Aragonesa
Taalkodes
ISO 639-1: an
ISO 639-2: arg
ISO 639-3: arg 
Verspreiding van Aragonees
Chronologiese kaart van die taalkundige evolusie in Suidwes-Europa tussen 1000 en 2000

Aragonees (aragonés, [aɾaɣoˈnes]) maak deel uit van die ondergroep van die Iberoromaanse tale binne die Romaanse taalfamilie. Dit is die amptelike taal van die Spaanse outonome gemeenskap Aragon, net suid van die Pireneë en die grens tot Frankryk. Dié taal het sowat 10 000 moedertaalsprekers en 20 000 mense gebruik dit as 'n tweede taal. Die Unesco beskou Aragonees as 'n bedreigde taal omdat dit tans net in enkele valleie van die suidelike Pireneë gebesig word.

  1. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Aragonese" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 April 2020. Besoek op 15 Junie 2018.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search